Dermot Mulroney

Dermot Mulroney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 31 Oktober 1963 (1963-10-31)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dermot Mulroney (gebore 31 Oktober 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Young Guns (1988), My Best Friend's Wedding (1997), The Wedding Date (2005), en August: Osage County (2013).


Developed by StudentB